WITBANK BREIPROJEK 22 FEBRUARIE 2018

Het jy stukkies wol wat rondlê? Miskien is daar breipenne wat net in jou padis. Solidariteit Helpende Hand Witbank-tak se...

HUIS DAWITZ 2 OKTOBER 2018

Was vandag by Huis Dawitz om die Solidariteit Helpende Hand se personeel en vrywilligers te bedank vir hulle bystand tydens...

SASOL STAKING 7 SEPTEMBER 2018

#Sasolstaking: Al wat ons vra is regverdigheid… ‘n Omgewing waar jou waarde nie deur jou velkleur bepaal word nie! Want...

VERSLAG 5 BESTE STUDIERIGTINGS 17 JULIE 2018

Verslag toon vyf beste studierigtings in SA ’n Onlangse navorsingsverslag toon dat studente in die IT-bedryf se salarisse die vinnigste...

VRYSTAAT STREEK – HELPJAG SKENKING 30 MEI 2018

#Helpjag skenking! 155kg vleis word vanaf Proviand in Orania ontvang wat die bewerking vir ons gedoen het. Vleis word versprei...

VRYSTAAT STREEK – BESOEK LAERSKOOL 24 MEI 2018

Hoe bedryf jy ’n Afrikaanse laerskool met net 28 kinders waarvan 6 in die koshuis is? Met passie, trots en...

VRYSTAAT STREEK – SERPIES UITDEEL 24 MEI 2018

Onthou julle die serpies wat ons Vroue-tak gekry het om uit te deel? Vandag het Tammy en Nola tesame met...

VRYSTAAT STREEK – SKENKING 7 JUNIE 2018

Wat ’n wonderlike voorreg om vandag die eerste R10 000 aan die Paul Kruger Kinderhuis in Reddersburg se Terapie Fonds...

VRYSTAAT STREEK – OOR DIE SWAARKRY

Oor die seer en swaarkry weerskante van die N1

GAUTENG NOORD – BLIKKIES EN BAADJIES 6 JUN 2018

#Blikkiesenbaadjiesvirmaatjies Dankie aan GROOTfm dat Helpende Hand kon deel wees van hierdie projek. Dankie aan elke persoon wat ‘n blikkie...

1 2