HONDE

Op hierdie skakel is van die bekendste en gewildste honde rasse in Suid-Afrika.  As u mooi fotos het , is u welkom om dit in te stuur.  As u ander rasse wil byvoeg is u welkom , kontak my.

Ons is besig om die Boerboel blad op te stel.  Ander telers is welkom om van hul mooi foto’s te stuur.

Hier is ‘n lysie van sommige honde rasse wat gou op die blad sal verskyn.

  1.  SA Boerboel
  2. Bul hond
  3. Bulterriër
  4. Dobermann Pincher
  5. Duitse Herdershond
  6. Rottweiler
  7. Labrador
  8. Foxterriër
  9. Jack Russell Terriër
  10. Staffordshire terriër ( Staffie)
  11. Maltees
  12. Yorkshire terriër
  13. Australiese beeshond
  14. Border Kollie (skaaphond)
  15. Rhodesiese rifrug
  16. Skiepertjie
  17. Chihuahua
  18. Bokser
  19. Worshond
  20. Windhond